Charlize Theron

Charlize Theron
Charlize Theron in 2018
Charlize Theron in 2018

Geboorte 7 Augustus 1975
Benoni, Transvaal, Suid-Afrika
Nasionaliteit Vlag van Suid-Afrika Suid-Afrika[1] (1975–hede)
Vlag van Verenigde State van Amerika Verenigde State (2007–hede)
Beroep(e) Aktrise, vervaardiger, mode-model
Aktiewe jare 1995–hede
Webwerf www.charlizeafricaoutreach.org
Toekennings Golden Globe, Oscar
Internet-rolprentdatabasis-profiel

Charlize Theron (gebore op 7 Augustus 1975) is 'n Suid-Afrikaans-Amerikaanse aktrise, vervaardiger en modemodel asook Golden Globe/Oscar-wenner. Sy woon tans in Los Angeles. Theron, wat in 2007 naas Suid-Afrikaanse ook Amerikaanse burgerskap aanvaar het, is in 2019 onder die wêreld se hoogsbetaalde aktrises gereken.

  1. Farber, Tanya. "Charlize defends her 'unique' American accent". IOL News (in Engels). Geargiveer vanaf die oorspronklike op 24 September 2015. I am a South African.

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search